Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA "A" @ die Pumas
SA "A" @ die Pumas [boodskap #79648] Wo, 25 Junie 2003 05:04 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit gaan 'n beter wedstryd wees as Saterdag se toets - onthou om
vanmiddag (Woensdag) te kyk.
Bly om te sien John Smit is terug - asook 'n klomp ander belowende
"gewondes"
Re: SA "A" @ die Pumas [boodskap #79649 is 'n antwoord op boodskap #79648] Wo, 25 Junie 2003 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is die A-span 'n beter springbokspan.
Vir wat wil hulle vir Jaco v/d Westhuizen nou senter laat speel?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdbagl$la4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit gaan 'n beter wedstryd wees as Saterdag se toets - onthou om
> vanmiddag (Woensdag) te kyk.
> Bly om te sien John Smit is terug - asook 'n klomp ander belowende
> "gewondes"
>
Re: SA "A" @ die Pumas [boodskap #79656 is 'n antwoord op boodskap #79649] Wo, 25 Junie 2003 09:48 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verlede seisoen het ek Jaco as die beste losskakel in die land gereken - van
senter weet ek nie so lekker nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bdbcfl$qle7v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is die A-span 'n beter springbokspan.
> Vir wat wil hulle vir Jaco v/d Westhuizen nou senter laat speel?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bdbagl$la4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink dit gaan 'n beter wedstryd wees as Saterdag se toets - onthou om
>> vanmiddag (Woensdag) te kyk.
>> Bly om te sien John Smit is terug - asook 'n klomp ander belowende
>> "gewondes"
>>
>
Vorige onderwerp: Comrades
Volgende onderwerp: Rugby ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:43:25 MGT 2024